Jock van die Bosveld en ander ware dierestories

by Wendy Maartens

★★★★★
4.7 (614)

US$3.53

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het! Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories: 1. Seeman Just Nuisance Het jy al gehoor van ’n hond wat lid van die vloot is? Of ’n pet dra en