Jamie en Sebastiaan-omnibus

by Martie Preller

★★★★☆
4.3 (610)

US$6.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Jamie en Sebastiaan is terug in ’n fantastiese omnibus. Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met ’n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat – van noue ontkomings uit die hande van ’n ontvoerder en glibberige woestyntunas, tot die soektog na die vermiste storiemol. Jamie en Sebastiaan Van die eerste oomblik toe Jamie vir Sebastiaan in die groentetuin sien lê het, het hy geweet hier kom moeilikhe