Jakkals en Wolf 2
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Die boek Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Nou is daar ’n tweede bundel met nog meer opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels. In hierdie nuwe versameling van ses stories probeer Jakkals en Wolf steeds om mekaar uit te oorlê, maar bly steeds die beste maats. Beleef hoe hulle die uitdagings van die oorhangklip aanpak, ontdek hoe Wolf leer vlieg, en sien hoe hulle saamwerk om vir hul kos te werk. Lees hoe Wolf Jakkals se ryp