Isolasie-inspirasie: Trooskos
US$1.46
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Kook soos jou ma en jou ouma gekook het! Geen meer wegneemetes of Uber Eats nie; geen meer mikrogolfdis wat jy vinnig ná werk kan oppik nie. Nou is dit net jy; jou volgepakte spens en jou gesin se honger oë... Hier is 14 smullekker trooskosresepte wat jou en jou gesin van Covid-19 en inperking sal laat vergeet. Ons voorouers het hierdie resepte gemaak in tye van oorlog; swaarkry en depressie om almal se gemoed te lig. Doen dieselfde en koester jouself en jou gesin deur elke dag een van dié heerl