INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand

by Armand Aucamp

★★★★☆
4.4 (555)

US$1.46

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse. Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer ’n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.'