In die Woorde van Suid-Afrikaanse Sporthelde
US$2.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Ek her gisteraand ’n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit ’n kind nie. Ek het nooit die voorreg gehad om ’n kind te wees nie. Weet jy hoe lekker dit is om net hier te sit en stil te wees?' Hansie Cronje, Suid-Afrikaanse krieketkaptein. 'Ons kan af gaan, ons kan