In Christus

by Callie Roos

★★★★★
4.6 (613)

US$4.35

15% OFF CODE: SAVE15

Description

"God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogm