Iewers vlieg daar fairy dust
US$5.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Elmien droom daarvan om eendag ná skool ’n dokter te word. Dit is die rede waarom sy ’n gehawende ou dokterstas onder haar bed bêre en in haar vrye tyd in die videowinkel werk. Maar waar sy vandaan kom, is dit ’n gróót droom. Te groot. Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp. Dis hoe die maatskaplike werker en haar helpers dit noem. En Mevrou. Die rykmansvrou wat soms daar kom liefdadigheidswerk doen en so ’n dun glimlaggie het. Die mense wat daar bly, noem dit sommer Plot 717. Dis