Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

by Braam van Wyk

★★★★★
4.7 (614)

US$7.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ’n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat ’n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf ’n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die Suid- Afrikaan