Idees Vol Vrees Volume 2

by Kobus Galloway

★★★★☆
4.2 (609)

US$2.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was ’n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik vir die klaskamer, om braaipraatjies aan die gang te kry of selfs die koffietafel! Idees Vol Vrees Volum