Huweliksklokkies op Jakkalswater

by Sarah du Pisanie

★★★★☆
3.5 (602)

US$6.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Vroeg in die dertigerjare van die vorige eeu is Faan en Ben sekerlik die hubaarste identiese tweeling in die ou Suidwes. Maar dit is blykbaar net hulle skoonsusters wat daarvan bewus is en hulle so gou en so goed as moontlik getroud wil kry. Eers moet Ben hom teen hierdie aanslae verweer toe Karlien op die toneel verskyn. En dit terwyl Karlien eintlik net ’n verlore kleindogter is wat in hierdie omgewing kom soek het na die oupa wat sy nooit geken het nie. Al wat vir Ben nogal hinderlik is, is d