Huiskos

by N/A

★★★★☆
3.5 (574)

US$9.99

15% OFF CODE: SAVE15

Description

HUISKOS is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. HUISKOS vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika. HUISKOS bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte,

Explore Related Tags