Huis van gruwels

by Unknown

★★★★☆
4.1 (608)

US$9.99

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Huis van gruwels is die skokverhaal van die sogenaamde ‘Springs-monster’ wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin weggeneem het, maar ook ’n storie van hoop oor hoe ’n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind. Landi is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is. Sy is nou 21 jaar oud en vertel vir die eerste keer haar verstommende verhaal. In Mei 2014 het die polisie dié huis ontdek waar ’n sadistiese pa sy vrou en vyf kinders vir jare

Explore Related Tags