HOSETTA: Getroud met'n egbreker
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
HOSETTA: GETROUD MET 'N EGBREKER is 'n fiksionele voorstelling van hoe God ons situasies en omstandighede gebruik om ons waardevolle lesse te leer oor wie Hy is en as geleenthede om deur geloof te wandel werklik te ervaar. Daar is sommiges wat die taal van geloof praat, maar daar is ander wat uitgedaag en getoets is en eintlik die pad van in geloof wandel, geloop het. Geloof is nie eenvoudig iets wat jy oor leer en praat nie. Dit is daar om toegepas en beoefen te word sodat God se me