Hoe verklaar jy dit? II

by Danny Fourie

★★★★★
4.5 (626)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Na die ongeloo ike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors