Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie. Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en ma