Hartewens

by Madelie Human

★★★★☆
4.0 (607)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Onwelkome geskenk, Handomkeer en Le Fleur se hartebreker. Onwelkome geskenk: Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel én haar knieë lam maak nie. Hy is immers net nóg een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n fout? Handomkeer: Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van dié wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaa