God: Is daar ’n ander antwoord?

by Ben du Toit

★★★★★
4.8 (629)

US$7.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie manuskrip was nie bedoel om gepubliseer te word nie. Dit was aanvanklik ’n bestekopname van die skrywer se betrokkenheid by en blootstelling aan die NG Kerk-familie waarin hy gebore is, grootgeword en uiteindelik as predikant gedien het. Ben du Toit se eerste boek, God? Geloof in ’n postmoderne tyd, is in 2001 met die gesogte Andrew Murray-prys vir Christelike publikasies bekroon. Dit het ’n woordeskat gebied vir talle ander mense se reis. Amper twee dekades later neem hy die vraag oor G