Gids tot die Naghemel van Suider-Afrika (2nd ed.)
US$4.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Geesdriftige sterrekykers en meer ervare sterrekundiges sal hierdie hersiene uitgawe van die gewilde Gids tot die Naghemel van Suider-Afrika verwelkom. Dit bied ’n toeganklike, geïllustreerde inleiding tot ons sonnestelsel, die Melkweg-galaksie en die uitdyende heelal.