Genade! Edelagbare: Humor en die hof

by Ian Wessels

★★★★★
4.8 (615)

US$7.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

In Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs, tolke, polisiemanne, spietkops, getuies en almal wat al paaie met die hof gekruis het, is gewillige “slagoffers” van die skreeusnaakse bydraes.