Erik en die kido-dinges

by Leon de Villiers

★★★★☆
3.8 (605)

US$3.80

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ’n biblioteek. Maar by ’n kidoteek ruil ’n mens nie boeke om nie. By ’n kidoteek ruil ’n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die kidoteek gaan omruil vir ’n meer gehoorsame en ordentlike krulkop-dogtertjie, beland hy by Meneer en Mevrou de Kommer. Dié twee bekommer hulle oor alles – motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se eie gesin vir nie meer so sleg nie en verlang hy selfs na hulle. Net toe