Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans

by Christien Neser

★★★★★
4.5 (612)

US$7.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen ’n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog ’n Gravitas-avontuur. In Pienk bikini gee die woord matriek vir Elle ’n knop in haar keel. As hoofmeisie gaan daar ’n groot verantwoordelikheid op Elle se sko