Ek lees self omnibus 2
US$4.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
DIE BOEKE In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde. Omnibus 1 (p-boek 9780637009201; e-pub 9780637009218) Skilpad leer vlieg; Plaasmuis en stadsmuis; Haas en skilpad hardloop resies; Wolf dra skaapklere; Olifant en seek