Ek het gemartel
US$9.99
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Hierdie boek, gebaseer op die outeur se doktorale tesis, is ongewoon en nog nooit voorheen gedokumenteer. Drie polisiemanne vertel met afgryse wat hulle gedurende die apartheidsjare gedoen het. Hulle probeer nie om hul skuld aan die gebeure te ontken nie en het ook ’n reuse-risiko geloop deur hul stories te vertel. Hulle verduidelik hoe hulle betrokke geraak het, wat hulle gedoen het, die effek wat dit op hulle gehad het, en watter aanpassings hulle moes maak nadat hulle opgehou het om mense te