Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider Afrika

by John Manning

★★★★☆
3.5 (616)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Sasol Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider-Afrika verskaf ’n interessante inleiding tot die vetplante van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste vetplante in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe