Eerste Veldgids tot Grassoorte

by Gideon Smith

★★★★☆
4.2 (623)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebrui