Eendag op ’n maandag

by Chanette Paul

★★★★★
4.6 (599)

US$7.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Krinkels in die maan: Die kunstige teëls, bewers en droomwippe wat Tish by die kunsmark verkoop, bring nie genoeg geld in nie. Die waaghalsige plan wat sy beraam om haar dienste uit te brei na palmlesery, strook glad nie met die kunsmarkeienaar se beleid vir sy kunsmark nie. Maar alles werk, solank dié man net nie uitvind wie senhora Laetitia wat palms lees regtig is nie. Tot Tish se hart teen haar draai … Vlerke vir ’n visvrou: Emma is vasbeslote om nie in haar beroemde skilderfamilie se voetsp