Een hart
US$5.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Johannes Prins se debuutbundel, een hart, belig die kodes wat mense in taal gebruik om met mekaar te kommunikeer. Die kaartspel, brug, word onder meer deur die titel geaktiveer wat op sigself daarop dui dat net ingelyfdes, of mense wat die spel verstaan, dié taal sal verstaan. So esoteries soos die spel brug is, só is die poësie, die liefde en die dood binne ’n spesifieke gesins- of familieverband: mense wat ’n intieme taal deel. Om uiteindelik by ’n “roep” uit te kom wat staan, moet die speler/