Dwars

by Max du Preez

★★★★★
4.6 (627)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Max du Preez het ’n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as ’n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en ’n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het ’n sterwende soldaat se woorde in ’n Angolese dorpie aangehoor. Hy het die Vlakplaas-baas Dirk Coetzee in