Droomkans

by Christien Neser

★★★★☆
3.7 (604)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die laaste, onvergeetlike Elle-avontuur Die matriekdans-monster. Dit is presies wat op die oomblik oor Elle se skouer loer. Die ontwerpersrok van haar drome kos ’n plaas se geld, en sy het geen benul waar sy ’n ander rok vir die matriekdans in die hande gaan kry nie.