Dromers

by Fanie Viljoen

★★★★★
4.5 (612)

US$4.04

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Dans is Byron Crelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die huis. Op ’n dag sien iemand Byron en ’n groep ander township-kinders se talent raak. Byron kry die kans om groot drome te droom. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel?