Dit was oorlog
US$5.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
In die 1970’s, 1980’s en vroeë 1990’s is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibië en Angola deelgeneem. Hierdie boek is ’n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het. Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikoptervlieëniers. Hulle bied ’n vers