Die Woudties ry Trein

by Francois Keyser

★★★★☆
3.9 (606)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Welkom in die wereld van “Die Woudties”! “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as “The Junglies” in engels. In hierdie boek, neem die Woudties ‘n trein rit saam met hulle vriend Woudie Woudman. Maar daar is nooit ‘n te kort aan opwinding waar die Woudties is nie. Die trein het skaars die stasie verlaat voordat die Woudties hulself op pad na die strand toe vind in ‘n trein wat nie kan sto