Die Woudties en die laaste piesang

by Francois Keyser

★★★★☆
3.8 (605)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Welkom in die wereld van "Die Woudties"! "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van vyf dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as "The Junglies" in engels. Die piesangs op aarde is klaar. Die Woudties het die laaste piesang vernietig. Daar is net een hoop om weer piesangs op aarde te kry. Iemand moet 'n piesang boom op die maan gaan haal. Kiki en Hoppie stem in om die piesang boom te gaan haal. Wanneer hulle op die maan land ontmoet