Die Wonderbaarlike Krag van Seën
US$1.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar. Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê. Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug w