Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste

by Felicia Snyman-Du Toit

★★★★★
4.7 (600)

US$2.88

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ’n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekk