Die Vernuftige Verkleurmannetjie
US$1.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lee