Die Verlore Eiland en Ander Stories

by Janie Oosthuysen

★★★★★
4.6 (599)

US$4.43

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Ou gunstelinge kry ’n nuwe baadjie! Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. Daar is vlooie in my bed Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Net voordat dinge heeltemal hand uitruk, ontmoet Rosie vir Stradivarius Vlooi en sy talentvolle maats wat in haar bed woon … Die verlore eiland Geen besoeke