Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

by Wim van der Berg

★★★★☆
3.7 (632)

US$4.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Dié versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiële en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers ’n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel; die 90 meter-strafskop v