Die tale wat ons praat

by Danny Fourie

★★★★☆
4.2 (623)

US$5.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Smutsies en hertzoggies verwys na die koekies wat gebak is om die voormalige eerste ministers J.B.M. Hertzog en Jan Smuts te vereer. Maar het jy geweet dat die Moesliemvroue van die Bo-Kaap ’n proteskoekie genaamd ’n tweegevreetjie geskep het toe Hertzog sy belofte om stemreg aan bruin mense toe te staan, verbreek het? Gholfspelers streef almal daarna om ’n voëltjie of arend te slaan, maar hoeveel mense weet dat jy ook ’n albatros, kondor en volstruis op die gholfbaan kan behaal? Wanneer praat j