Die Stellenbosch-Mafia
US$7.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
"Comrade president, Stellenbosch is 'n groot probleem. Ons weet jy is na aan Stellenbosch … ons het Stellenbosch nie tot die parlement verkies nie. Ons het nie die Ruperts verkies nie." – DIE EFF-LEIER JULIUS MALEMA AAN PRESIDENT CYRIL RAMAPHOSADaar word bitsig na hulle as die "Stellenbosch-Mafia" verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in en om dié Bolandse dorp woon, is die ergste voorbeeld van witmonopoliekapitaal. Hul kritici kla oor hul invloed op die staat en die ekonomie, maar wi