Die skool vir Rampspoedige Talente en ander gelukkige stories
US$4.34
15% OFF CODE: SAVE15
Description
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir HUISTAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard ... en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat