Die Reis van die Dapper Hart
US$4.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Sedert die egskeiding voel Liaan asof sy lewe buite beheer is. Hy haat dit. Hy is vies daaroor dat hy sy hond moet weg gee en dat hy moet trek. Hy is konstant kwaad. Hy voel gereeld hartseer en sukkel om na sy ou, gelukkige self terug te keer. Stilletjies wonder hy of die egskeiding nie dalk sy skuld was nie. Hy sukkel ook met die realiteit van 'n gemengde gesin nou dat sy pa weer trou. Emma voel onseker en alleen. Sy vrees baie dinge, onder andere dat haar ma hulle ook sal verlaat. Wanneer haar