Die onbekende Van Gogh

by Chris Schoeman

★★★★★
4.5 (612)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar ’n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het. Cor, die seun van ’n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandse dorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer gedurende idilliese vakansies saam in die platteland gaan stap, voordat die Van Gogh-gesin deur teenspoed en t