Die net is gebreek
US$5.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
“Ons, net soos ’n voël het ons ontvlug uit die net van voëlvangers: Die net is gebreek en ons, ons het ontvlug.” (Ps. 124:7). Die meeste mense beland die een of ander tyd in ’n net van ellende. Die planne wat jy gemaak het, het in duie gestort, en jou lewe val uitmekaar. Jy het jou lewensmaat verloor, of jou werk, of jou gesondheid het ingegee. Jy het die moed verloor om aan te hou lewe. In die Christelike geloof is daar die troosryke boodskap van ’n net wat inderdaad gebreek het: Met die sterwe