Die lewe se vuil houe
US$4.06
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. "Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie? ’ vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. ‘Nee, Ma.’ ‘Belowe? ’ Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef. Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak. Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense ni