Die Legkaart

by Lijlanie .

★★★★☆
4.2 (609)

US$2.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die Legkaart is 'n verhaal van die skrywer se persoonlike belewenis van hoop, geestelike stryd en brandende liefde as dogter, ousus en intersessor. Dit vertel van die geweldige aanslae op haar pa se lewe, terwyl pa en dogter deur duisende kilometers van mekaar geskei is. Deel 1 is die eerste boek in 'n trilogie en speel af in 2019. Die aanslae op haar pa se lewe begin op 12 April. Hierna word die gesin op 'n tuimeltrein van lewensuitdagings geneem wat hul geestelike oorlogvoeringsvermoëns tot di