Die Komende Rampspoed
US$3.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Jesus het geprofeteer van die Eindtye en die begin van smarte. Die tyd van die einde van die eeu is nader as wat ons dink. In watter tyd leef ons? Die antwoord is ons leef in die tyd van die einde: dit is die begin van smarte. Ouers sal met kinders baklei en andersom. Heksery en die okkulte is aan die toeneem. Mense is ongelukkig in die huwelik en egskeiding is die norm. Broer verraai broer aan die dood, en so ook ouers met kinders. Siektes neem toe. En tegnologie is die nuwe god van d