Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek
US$7.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikb