Die kapokdokter
US$6.28
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Die Kaap de Goede Hoop. ’n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as ’n militêre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na ’n paar maande só beïndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis